zaterdag 10 april 2010

News from the Afrikaner resistance

Afrikaner-alliansie vra vir kalmte en voorbereiding

In 'n gesamentlike vergadering van die Afrikaner-alliansie en PRAAG waartydens die huidige noodtoestand onder Afrikaners gister bespreek is, word die volgende beroep op Afrikaners gedoen:

1. Met die oog op die naderende aanslag, moet daar dringend onder Afrikaners besin word oor 'n gesamentlike selfverdedigingstelsel.
2. Dat alle Afrikaanse organisasies hulle onderlinge verskille sal begrawe en daadwerklik oorgaan na die stigting van 'n Afrikanerowerheid.
3. Dat alle Christene deur voorbeeld en voorbidding mee sal werk tot vrede in ons land.
4. Om nie emosioneel te reageer nie, maar om rasioneel op te tree.
5. Om nie ag te slaan op gerugte nie totdat nuus of feite deur 'n gesaghebbende bron bevestig word.

mp3 radio show 'the Right Perspective' here
________

Update: SMS 2 email came through the walear-system:
Ter herinnering aan ET: Onsis vanogend 5uur op ons plaas aangeval.Ons het 1 in gang doodgeskiet endie ander een met byl in kamer gekap. 2 weg, hul was 4. SAUK was hiermaar het laat weet gaan dit nie uitsaai want hul is bang dit wakkerpolitieke spanning aan. Terwyl die een my vrou aangerand het het hygeskree "die" Mahlungu en Viva Malema!

^ edit: some of the farm attacks that occured the last 2 days in the post ET, the AmaBulu-campaign underway. Ostensibly months if not days away from savage attacks.

Geen opmerkingen: