vrijdag 19 maart 2010

Tyd om te trek ?



Ons weet wat besig is om te gebeur in SA. En dan wonder ek - is dit tyd om te gan ? Ons het nog 3 maanden om te besluit vir die kaartjies en verhuising. Ek haat sokker, maar die ding gaan die lakmoesproef wees vir die land.

Wanner die bom ontplof in die komende jaar mag ons dalk nie eers in die land inkom nie....

Geen opmerkingen: