zaterdag 22 november 2008

Roger Teale, Durban Tent meeting in April'94

For those in SA you might want to skip to minute #50

Op 53 minute; herhaal hy die profesie van Siener oor die Gees van verskrikking; en die advies om in die huis te bly en vergelyk die met die oordeel van die Here in die vooraand van die vryheid van die Israeliers in Egypte.

Op 1:06 minute praat hy oor mense wat glad nie deur het wat aan gaan.
Op 1:07 minute profeteer hy over SA en Durban, en die komende groot moeilikheid.
Op 1:15 : "The word of the Lord will be: they will close the airport " En hy sketst die prentjie baie mooi.
Op 1:20 handel dit oor die (on)gehoorsaamheid en die geduldigheid van die Here met Lot.
Op 1:22 "Surely a sore evil shall come over the land"

Geen opmerkingen: